web uni tv guide
Alles Malan – Slim
web uni tv guide

Alles Malan

144DramaPG13 L
Danny Jantjies Binnelanders Profile

Danny Jantjies

Danny is ’n paramedikus en ’n vreeslike aangename persoon. Hy is baie witty en altyd vol grappies. Hy vat nie die lewe té ernstig op nie, maar het wel onlangs baie seergekry nadat die meisie van sy drome, Zee Jordaan, hom gelos het.