web uni tv guide
Alles Malan – Slim
web uni tv guide

Alles Malan

144DramaPG13 L
COCO | Liane Heyl – Poena

Coco de Kok

Vertolk deur Liane Heyl

Sy noem Poen “my varkie” en “lover” en beskryf hulle verhouding as “mutually beneficial arrangement”. Sy gaan elke dag gym toe en wanneer Poen nie by die huis is nie, wil sy die heeldag eet. Coco het ’n ietwat skandalige verlede, maar is deesdae op Paternoster se buurtwag se WhatsApp-groepie.