web uni tv guide
Alles Malan – Slim
web uni tv guide

Alles Malan

144DramaPG13 L
Spoorloos 4640

Christa Viljoen

Adam was Heleen (30) se heelal. Daar was ‘n tyd wat sy die Lady Diana van Buffelsdrif was. Haar geesdrif en lewenslus het stadig begin wegkwyn na haar huwelik aan regter Frans Prinsloo soos ‘n strop om haar nek geword het. Sy het vir hom onsigbaar geword. Heleen het verval in eensaamheid en depressie. Adam was die enigste lig oor in haar lewe.