web uni tv guide
Alles Malan – Slim
web uni tv guide

Alles Malan

144DramaPG13 L
Mooiweer en warm

Carmen Booysen

Is Nerine se maat. Sy ken van swaarkry, maak tuisgemaakte lekkergoed en probeer dit by die mark smous. Afgerem, jonger as wat sy lyk. Moet vir drie kinders en haar blinde pa sorg. Die kinders se pa sit in die tronk waar hy hoort.

Nog vermaak