Glam Guru se 17de seisoen is vanaf 6 Oktober 2019 om 17:30 op die kassie én hulle spog met 'n splinternuwe stel. Kyk hier na die foto’s.
’n Splinternuwe voorkoms – Glam Guru 17