Lyme-siekte en soortgelyke siektes - Spreekkamer | 30 Mei 2022 | kykNET
Dr. Marna Turner is as kind deur 'n bosluis gebyt en het lank gesukkel met 'n diagnose. Sy is nou aan die stuur van 'n praktyk wat spesialiseer in die diagnose en behandeling van hierdie vektor-oorgedraagde siektes.
Lyme Disease and vector borne illness - Spreekkamer | 30 May 2022 | kykNET
Dr. Marnna Turner was bitten by a tick as a child, and struggled with a diagnosis. Now she runs a medical practice focused on the diagnosis and treatment of vector-borne diseases.