kyknet channel logo

Lekker Afrikaanse kykgenot op pad! - Desember 2022

Video
28 November

kykNET bring vir jou 'n lekker verskeidenheid van vermaak en kykgenot hierdie Desember - dit sluit in 'n eg-Afrikaanse Kersblyspel wat spesiaal vir hierdie feesseisoen vervaardig is, asook musiek en 'n reeks oor Springbok-rugbylegendes.