kyknet channel logo

Gesprek: Draaiboek Verwerking – Silwerskermfees 2019

Video
26 Augustus

Hoe verwerk jy ’n roman of toneelstuk suksesvol tot draaiboek? How do you successfully adapt a novel or stage drama into a screenplay? Paneellede / Panellists: Saartjie Botha (Poppie Nongena), Brett Michael Innes (Fiela se kind), Helena Spring (Poppie Nongena), Corné van Rooyen (Toorbos) Gespreksleier / Discussion leader: Danie Marais