kyknet channel logo

Damduikers, dié damduikers

Video
15 Augustus

'n Naweek vir 'n Fieta-bende by hulle oupa se damhuis, wat al vir geslagte in die familie is. Hulle eenvoudige manier van dinge doen word gesteur soos die eiendomsmark styg, 'hulle' dam word stuk vir stuk as hoër klas vakansie eiendom verkoop.