Daar is nou net twee vroue op die plaas oor. Die spanning is vir eers gebreek en die boer en die vroue kan lekker saamkuier. Die boerdery-aktiwiteite gaan voort en die vroue spring in om te help. Die lewe op die plaas is mos idillies, of hoe? Vandag is ook die dag wat elkeen van die dames 'n geleentheid kry om alleen tyd met die boer te spandeer. Die boere nooi ook vriende en familie oor vir 'n gesellige kuier sodat hulle die vroue kan ontmoet.
Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek www.kyknet.co.za
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!