kyknet channel logo

Amptelike voorskou – Onthul: Kragreus op sy knieë.

Video
29 Maart

Is ons verdoem na 'n lewe in die donker met Eskom? Hierdie kwessie word Sondag 2 April om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) onder die loep geneem in die ondersoekende nuusdokumentêr Onthul: Kragreus op sy knieë