kyknet channel logo

Amptelike voorskou – Fraksie

Video
15 Augustus

Hoe ver sal een man gaan om alles te kry wat hy wil hê? Dit is die tergende vraag wat die nuwe kykNET-dramareeks Fraksie vra. Die reeks begin Dinsdag 13 September 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144)