kyknet channel logo

Amptelike lokprent – Krismasboks

Video
27 Mei

’n onverwagse Krismasboks wat almal se lewens radikaal verander... Dade van die verlede wat in die hede kom spook. Sal ou wonde kans kry om te genees, of net weer verbind word om verder te vrot?