kyknet channel logo

Amptelike lokprent – Klarinet

Video
22 Januarie

“As die lewe vir jou tamaties gee, maak tamatiebredie…” – dit is die lewensleuse wat Klarinet se pa haar geleer het, maar ironies genoeg ook die een waaraan hy nie self getrou kon bly nie…