kyknet channel logo

Amptelike Lokprent – Bennie Bingo

Video
26 Januarie

Bennie Swanepoel is op pad terug van sy backpacking trip deur Europa, en dít op die vooraand van die Swanepoels se groot jaarlikse Swanebal-bingo-kampioenskap. Wanneer Bennie egter sy verskyning maak, is dit duidelik dat dinge hierdie jaar baie anders gaan werk.