kyknet channel logo

Amptelike lokprent – Barakat

Video
27 Oktober

Hoe beweeg ’n familie na die dood van ’n vader aan? Dit is die vraag wat die kern vorm van Suid-Afrika se eerste Moslem-rolprent in Afrikaans.