kyknet channel logo

Amptelike lokprent – Asseblief & Dankie

Video
30 November

‘n Hawelose vrou red ‘n ryk CEO se lewe, en in ‘n ongewone oomblik van Krismis-gees, nooi hy haar om in sy luukse ‘penthouse’ aan te sterk. Hy ignoreer haar bewerings dat sy van ‘n ander wêreld af kom – tot sy eie begin omkeer.