Winslyn: Chantal Marx – Hoof van Navorsing: FNB Securities, 22 Aug 2017
Die argument vir beleggingblootstelling aan internasionale markte en buitelandse ekonomieë word deur die beginsel van diversifikasie gedryf wat dikwels daartoe lei dat Suid-Afrikaners geld in randverskansers belê. Chantal Marx vertel ons nou meer oor wat dit beteken.
Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!