General Motors het aangekondig dat hulle uit SA wil ontrek en amper 600 mense het reeds hul werk verloor. Is dit werklik so maklik vir groot maatskappye om hul belange te skuif en mense bloot af te dank? Ons gesels met Bertie hieroor.
Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!