web uni tv guide
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13 V
Sophia snr

Sophia

Sophia is Bertie se betroubare en brutaal- eerlike jonger suster wat bitter lojaal is teenoor haar mense, maar self deur 'n krisis gaan oor wat volgende vir haar voorlê as nie net 'n ma en eggenoot nie. Sy't 'n droeë sin van humor wat goed by haar rustigheid pas, maar wanneer sy ontsteld raak, moet mens wegbly. Sophia is 'n steunpilaar vir almal behalwe haarself.