web uni tv guide
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13 V
June 2

Sofia Matthews

Vertolk deur June van Merch.
Sofia het oud geword. Die lewe het ook hard geslaan toe sy Tobias aan die dood afgestaan het. Covid het ook sy takke laat rank deur Merweville. Sy probeer aangaan, maar Tom het jare laas kom kuier en sy’s nie seker of sy meer ‘n seun het nie. Sy weet ook nie wat vir haar voorlê nie. Hoe lank kan sy nog so op haar eie aansukkel. Ten minste het sy nog vir Anna, altans sy wil so glo...