web uni tv guide
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13 V
Lee Ann Daniels Suidooster Profile

Lee-Ann Daniels

Daar is net een pad vir Lee-Ann en dit is die pad van geregtigheid. Sy’s getroud met Ty Daniels, hulle’t ‘n tiener seun Carlo Daniels. Sy is betrokke by JPD en laat haar nie sommer onderkry of laat voorskryf nie.