web uni tv guide
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13 V
Mooiweer en warm

Berta Engelbrecht

 

‘n Antieke ou wit hippie, rook boom en lees boeke ewe verwoed. Hoogs intelligent. Verkoop boeke by die vlooimark. Almal wat tel in haar lewe is al dood, behalwe haar bipolêre dogter, die groot liefde en nog groter kruis van haar lewe.
 

Nog vermaak