PRONTUIT – STORIES – SEG 1 – 23 MAART 2020
Stories, in enige vorm, word nie net as ontvlugting en vermaak ingespan nie, maar speel ook ‘n uiters belangrike rol in die oordrag en bewaring van geskiedenis en kultuurerfenis. Voorts speel stories ook ‘n opvoedkundige en selfs terapeutiese rol. Ons gesels vanaand oor stories en storievertel.
Stories and storytelling play an important role in providing escape as well as a vehicle for the transfer of cultural heritage and history. In addition, stories play an important educational and therapeutic role in the lives of children and adults. We discuss stories and storytelling.