web uni tv guide
PROJEK DINA

Die tragiese realiteit – Projek Dina

Video
20 Desember

Elke vyf uur raak ’n kind in Suid-Afrika vermis. Projek Dina skep deur middel van die program bewusmaking van die tragiese realiteit.