web uni tv guide
Plaasjapie

Skryf in vir die tweede seisoen van “Plaasjapie”!

Video
26 Julie

Verlang jy na die plaaslewe? Is jy nie bang vir harde werk nie? Is jy jou sout werd? Skryf dan nóú in vir die tweede seisoen van “Plaasjapie”! Inskrywings sluit 25 Augustus 2023.