web uni tv guide
Plaasjapie

Onthou of bou – Plaasjapie

Video
29 September

In die voorlaaste episode van Plaasjapie Seisoen Een, ding Dian mee met Leo-Nene in 'n bou-spel, terwyl Esteban en Stefan meeding in 'n 'onthou' spel. Die ene wat wen gaan na die eindrondte van die reeks.