Dit kan die opwindendste tyd van ’n mens se lewe wees! Met ’n huppel in die stap, aangebied deur Riaan Cruywagen, kyk hoe die lewe na 50 nuwe betekenis kry. Met onderwerpe wat vir jou saak maak!
S16 | E19
06 November 17:30
'S16/E19 of 26'. Ons ondersoek dié week die proses van boedelafhandeling, wat vir baie seniors soms 'n probleem skep ná ...