web uni tv guide
kykNET_Juffrou_X_Slim_billboard
web uni tv guide

Juffrou X

144Drama16 VSL
Wade Daniels Suidooster Profile NEW NEW

Wade Daniels

Almal hou van Wade en Wade hou van almal. Anker se barman wat die heerlikste cocktails maak. Wade is 'n vriendelike ou wat jou dadelik laat tuis voel. Hy is baie lief vir sy meisie Angie en kyk op na sy ouboet, Ty.