+ Hardwerkend
- Te geduldig
Tristan is ’n ridder op ’n wit perd, wat nie noodwendig besef watter uitwerking hy het met die aanskou van sy beeldskone gesig nie. Hy raak verlief op Mika met haar eksentrieke kwinkslae en bekkige dogter, maar is hy besig om die verkeerde perd op te saal?