web uni tv guide
kykNET_Juffrou_X_Slim_billboard
web uni tv guide

Juffrou X

144Drama16 VSL
2020 11 13 Penguin Afgrond 625

Lana Bridgett

Vertolk deur Kim Cloete.
Lana Bridgett (38) is ’n glansry sepiester wat mal oor die kollig is. Sy is charismaties en passievol oor wat sy doen. Maar haar lewe neem ’n dramatiese draai wanneer sy ontwaak uit 'n vyf-jaar-lange koma en besef sy het geheueverlies. Sy kan glad nie die insident wat haar lewe onherroeplik verander het, onthou nie. Sy ondergaan hipnoterapie om haar te help onthou en ontdek sodoende skokkende, geheime waarhede oor haar verlede en haarself.