web uni tv guide
kykNET_Juffrou_X_Slim_billboard
web uni tv guide

Juffrou X

144Drama16 VSL
Pietie 1

John

Vertolk deur Pietie Beyers.
John is naas Altus, Tom se beste vriend en hy keer soos Tom terug na Merweville en besluit om te bly. Anders as Tom is hy ‘n bol positiewe energie en tap hy alles wat hy kan uit die lewe. Hy verloor sy hart en drink met oorgawe aan alles wat Merweville kan bied. Hy raak vinnig bevriend met almal en vind ook sy plekkie in die boekklub.