web uni tv guide
kykNET_Juffrou_X_Slim_billboard
web uni tv guide

Juffrou X

144Drama16 VSL
Anrich 2

Johan Oberholzer

Vertolk deur Anrich Herbst.
Johan is deur ‘n baie moeilike tyd met die droogte. Niemand sal verstaan wat dit beteken as jou diere vrek nie. Maar die plaas begin darem nou weer lewe kry. Hulle boer vooruit. Dit gaan goed met sy kinders en hy en Hanli is so gelukkig soos tien. Al is dit nie aldag maklik om weer ‘n dogtertjie groot te maak nie. Hy wonder maar net oor Kara en Lourens. Is hulle regtig gelukkig?