web uni tv guide
kykNET_Juffrou_X_Slim_billboard
web uni tv guide

Juffrou X

144Drama16 VSL
Henry Jakobus Puddu – Diepe Waters

Henry Jakobus Puddu

Henry is van gemengde Italiaanse, Afrikaner- en Engelse afkoms. Hy beskou homself as ’n pavement special. Hy is komieklik en baie simpatiek. Sy opgewekte karakter versteek die feit dat hy met baie onsekerhede worstel. Hy het nooit regtig iets groots in sy lewe bereik nie en het ’n baie swak selfbeeld. Hy het Tshepo ingeneem toe hy agt was en hom as sy eie seun grootgemaak.