Dierepraters
144
Natuur
PG
Welkom
Video's
Nog Programme
Video
Respek - Dierepraters
Enid en Megan verduidelik vir ons hulle idees van diere soos jou kinders sien.
Video
Soos 'n kind - Dierepraters
Annalize kyk na Anna die hond, en sien dat sy so bietjie jaloers is.
Video
CBD vir diere - Dierepraters
Mike Saunders vertel vir Daniah hoe CBD produkte sy hond gehelp het.
Video
Hardkoppig - Dierepraters
Esmé die renoster met haar skaap maat Mielie is net te oulik om te gewaar.
Video
Anna die 'Wonderdonkie' – Dierepraters
Hettie praat met Anna die 'Wonderdonkie' en vind uit oor haar verlede.
Video
Sit en Luister - Dierepraters
Dr Matthew Zylstra praat oor mense se kontak met natuur en hoe ons daai tyd moet spandeer.
Video
"Niks ekstra nie" - Dierepraters
Marlice van Vuuren van Naankuse te sien op Groen: Namibië vertel ons hoe sy diere lees.
Video
Bemagtig - Dierepraters
Diane Budd wys vir ons bietjie hoe om natuurlike produkte te gebruik om ons diere te help
Video
Kyk net in hulle oë - Dierepraters
Daniah leer by Jacques Versveld by Steyn City hoe om 'Animal Body Manipulation' toe te pas met perde.
Video
Dankbaar - Dierepraters
Hettie gesels met die hond Einstein oor sy voorige slegte omstandighede en siektes, en help hom om vrede te vind.
Video
Honnelulu - Dierepraters
Neels van Jaarsveld vind bietjie uit wat in sy klein hondjie se kop aangegaan het tydens die Op My Eish! reeks.
Video
Jaloers of volwassenheid - Dierepraters
Hettie gesels bietjie met Zahar die leeu oor die insident waar hy vir sy maatjie Tommy die hond gebyt het.
Video
Bereid - Dierepraters
Hettie kom agter die kap van die byl met 'n perd wat gered was van slegte omstandighede.