web uni tv guide
kN Digital Banners Template Die Groenste Vingers v2Slim Homepage 1600x160 (2)
web uni tv guide

Die Groenste Vingers

144KompetisieFamilie

Ruikers vir 'n bruidstafel – Die groenste vingers

Video
02 November

Esmé Viljoen, Angie Kaalsen en Willem van Schalkwyk se meesterstukke was gemaak vir 'n bruidstafel. Watter een van die drie deelnemers se solo-skeppings het die beoordelaars die meeste beïndruk?