Tafelronde Herberg en Oase Dienssentrum is toevlugsoorde vir behoeftige seniors in die Overberg-distrik. Tydens Margit Meyer-Rödenbeck se besoek aan die twee organisasies kon sy Lottoland-koeverte uitdeel wat dié Herberg en Oase drasties gaan verander.