Luister of koop 'Plaaslewe' hier - https://AnliaStar.lnk.to/PlaasleweMB
Volg Anlia Star op sosiale media:
Facebook - https://www.facebook.com/anliavanrensburg
Instagram - https://www.instagram.com/anliastar/
TikTok - https://www.tiktok.com/@UCyeT7aWUGm0GwsNgMyeaPcg
Executive Producer / Director / Creative Director: Johan C Venter
DOP / Director / Edit / Color: Eric T Graham
Producers: Anlia Star, Tehan Buys
Lirieke:
Gee my sonskyn
Gee my rooiwyn
Gee my n opi dak sonsak, cooler gepak langs n windpomp wat kraak
Gee my vriende
Ek weet hulle is min
Maar die familie wat jy kan kies is waar jou storie begin
Eendag sal ons terug kyk na hierdie oomblik.
Vir nou is ons net jonk onverantwoordlik
Want dis die plaaslewe
Waarvoor ons lewe
Vinnig visvang met n dubbel
Ini hand, langs vuurtjie wat brand
Want dis die plaaslewe
Waarvoor ons lewe
Bring die kitaar en die FAK
Praat jou hart uit tot laat
Oh oh oh
Oh oh oh
Gee my stiltes
Gee my reën
Gee my n sinkdak, grondpad deur die hart met n draadloos wat praat
Gee my n sondag
N laat middag braai
Kerk is uit, ons bak boerbeskuit tot ons tiekie draai
Eendag sal ons terug kyk na hierdie oomblik.
Vir nou is ons net jonk onverantwoordlik
Want dis die plaaslewe
Waarvoor ons lewe
Vinnig visvang met n dubbel
Ini hand, en n vuurtjie wat brand
Want dis die plaaslewe
Waarvoor ons lewe
Bring die kitaar en die FAK
Praat jou hart uit tot laat
Oh oh oh
Oh oh oh
Pak alles wat jy het in n klein rugsak
Herinneringe in n fotoraam
Hier op die plaas maak slegs klein dinge saak.
Want dis die plaaslewe
Waarvoor ons lewe
Vinnig visvang met n dubbel
Ini hand, langs vuurtjie wat brand
Want dis die plaas lewe
Waarvoor ons lewe
Bring die kitaar en die FAK
Praat jou hart uit tot laat
Oh oh oh
Oh oh oh
Want dis die plaaslewe
Waarvoor ons lewe
Bring die kitaar en die FAK
Praat jou hart uit tot laat
Geskryf deur - Christoph Kotze