web uni tv guide
Arendsvlei S5 Slim BB
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13

Voorskou: 4 - 7 September 2023 – Arendsvlei

Video
01 September

Saartjie stoot haar ma verder weg. Zyla het 'n aanbod vir Bianca. En, dinge raak te veel vir Beatrice, asook Lennie. Meer drama volg in volgende week se Arendsvlei.