In die vyfde episode van Plaasjapie, moes die stadsjapies vir Herman Lensing beïndruk met 'n plaasbrood en hulle het ook probeer om tuisgemaakte botter te maak.
Plaasherinneringe: Episode 5 – Plaasjapie