Soos Brendan sê, hy het nou groot marakas in daardie huis veroorsaak! Dink jy dis teen die reëls soos Jané sê, of is Rachelle baie slim om so 'n kans te gevat het? Ons sal moet sien wat die dames sê wanneer hulle weer saam is!
#OpMyEish, elke Donderdag om 20:00 op #kykNET, DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream: https://bit.ly/48Egd4Y #HomeOfLocal