2 k melk louwarm
1 k suiker
1 sakkie kitsgis
6 eiers groot
1 t vanielje-ekstrak
6 k meel plus ekstra om mee te bestrooi
1 t Five Spice
1 t kaneel
1/2 k vrugtekoek-mengsel
200 g botter koud en in blokkies gesny
heuning vir bo-op
bietjie meel en water in ’n pasta gemeng vir die X bo-op
WENK: Dit kan bedien word met ’n vinnige vrugte konfyt (enige vrugte wat in April in seisoen is in ’n pan met bietjie water en suiker gestoof, of selfs gevriede bessies – amper soos ’n compote). Dit kan ook bedien word met kankonfyt en bietjie gerasperde kaas.