18 Junie
836123
Die Kwarantyn-families het die volgende bestanddele ontvang met die foto en moes dié gereg voorberei sonder 'n metode of resep.
Lambsboud
Gemmer puree
Vars Knoffel
Uie
Olie
Komynsade
Koljandersade
Lourierblare
Kerrieblare
Kaneelbas
Kardamoms
Garam Masala
Rooipeper poeier
Borrie poeier
Rajah kerrie
Paprika
Tamaties
Beesaftreksel blokkie
Aartappels
Sout
Rys
Rissies
Vars Koljander
Lemmetjies
Dubbelroom Jogurt
Pietersielie
Ertjies
Rotis
Julle mag ook enige ander bestanddele in julle huis gebruik!