skaaptjops
150 ml balsamiese reduksie
150 g basiliekruidblare
800 g mozzarella
500 g tamaties
2 avokadopere
2 suurlemoene
1. Begin deur die skaaptjops te braai, met sout en peper na smaak.
2. Bedek tjops lekker met suurlemoensap terwyl dit nog kleur kry op die braai.
3. Verwyder wanneer gaar.
4. Vir die slaaistokkies, sny die mozzarella, tamaties, en avokadopeer in blokkies.
5. Ryg die stokkie in verskillende volgorde met die mozzarella blokkies, stukkies tamatie, avokado stukke en enkel basiliekruid blare.
6. Bedek gerygde stokkie met die balsamiese reduksie.