400 g donkersjokolade
180 ml room
120 g rosyne
2 e botter
Plaas die rosyntjies in die rum en week vir 30 minute.
Plaas die sjokolade en room in 'n pot oor medium hitte en roer tot die sjokolade gesmelt is.
Voeg die rosyntjies en rum by asook die botter, meng goed.
Verwyder van hitte, laat tot louwarm afkoel, roer gereeld.
Bedien in eierhouers of klein koppies.
Sprinkel met kakao of gerasperde sjokolade.