525 g meel (vir die deeg)
1 1/2 e suiker (vir die deeg)
1 pakkie gis (vir die deeg)
50 ml melk (vir die deeg)
1 e olie (vir die deeg)
1 e rysasyn (vir die deeg)
1 e bakpoeier (vir die deeg)
1 klein kool fyngesny
3 wortels fyngesny
1 handvol koljander vars en gekap
250 ml asyn (vir die groente)
50 g suiker (vir die groente)
sout (vir die groente) na smaak
peper na smaak (vir die groente)
1 pak bros vis
100 ml soja-sous (vir die sous)
50 ml heuning (vir die sous)
1 rissie vars (vir die sous)
1 knop gemmer vars en gerasper (vir die sous)
sout na smaak (vir die sous)
peper na smaak (vir die sous)
suiker na smaak (vir die sous)
Voeg die soja-sous, heuning, vars rissie, gerasperde gemmer, suiker, sout en peper saam en kook dit af totdat ’n stroop vorm.
Pekel nou die groente in die asyn-en-suiker-megsel en plaas eenkant.
Vir die bao bun:
Vir die vulsel: