In dié nuwe leefstylprogram ondergaan 12 deelnemers 'n "kop, hart en siel" transformasie: Hulle kry die geleentheid om ‘n nuwe, en beter weergawe van hulself te word en selfs hul voorkoms radikaal te verander.
S1 | E13
24 Junie 21:30
'S1/E13 of 13'. Ons 12 deelnemers kom terug na die Stralend ateljee om te gesels oor hul ervaring op die reeks.