Reën - Prontuit | 05 April 2021 | KykNET
2020 was ‘n jaar van rampe vir die landbou – die reuse brande in die Vrystaat en die jarelange droogte in veral die westelike dele van die land. Goeie reën het groot verligting gebring. Maar reën het ook sy nadele, soos die springkaanplaag en die wingerde langs die Oranjerivier wat daarmee heen is. Daar is ook dele wat nog byna geen reën gehad het nie. Ons het met landbouers in Vrystaat, Karoo, Boesmanland en Kalahari gepraat oor hulle ervaring van reën.
* Kyk Prontuit Maandagaand 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up.
Rain - Prontuit | 05 April 2021 | KykNET
2020 was a difficult year for the agricultural sector. Wildfires in the Free State, as well as the persistent drought in the western parts of the country were disastrous. Good rains brought relief but also has it disadvantages like the locust swarms hatching and the Orange river breaking its banks. We spoke to farmers in the Free State, Karoo, Bushmanland and Kalahari about their experience of the rain.
* Watch Prontuit on Monday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up