Braam het as kind sy tande geslyp vir ’n lekker steak in sy pa se Spur op Ladysmith in KwaZulu-Natal. Na sy studies het hy werk-ervaring gekry by sommige van die Kaap se voorste restaurante soos Le Coin en Grande Roche. Hy het in 2021 die tweede plek behaal in One and Only se Young Star Chef of the Year-kompetisie.