web uni tv guide
Binnelanders S14 Slim BB
web uni tv guide

Binnelanders

144Sepie13
Braam

Braam

“Ek was van kleins af lief vir die plaaslewe, en het direk na skool by ons tamatieboerdery aangesluit. Ek geniet dit om rustig te kuier saam met vriende en familie, en hou van kitaar speel, dans, fliek, stap op die strand, visvang, kamp, jag en motorfietsry.”

Klik op ‘LEES MEER’ indien meer wil weet van Braam.

OUDERDOM: 32
KINDERS: Een Jack Russel
KWALIFIKASIE: Matriek
BOERDERY: Groente
AREA: Oos-Londen, Oos-Kaap
HUISTAAL: Afrikaans
HUWELIKSTATUS: Ongetroud
LENGTE: 1.9 m
BOER/BESTUURDER: Boer

OPSOEK NA:
’n Liefdevolle maat wat ’n verhouding met die Here het. Sy moet saggeaard wees met ’n sprankelende persoonlikheid, selfstandig, ondersteunend en ’n goeie sin van humor hê.

LEWENSSKETS EN BELANGSTELLINGS:
Ek was van kleins af lief vir die plaaslewe, en het direk na skool by ons tamatieboerdery aangesluit. Ek geniet dit om rustig te kuier saam met vriende en familie, en hou van kitaar speel, dans, fliek, stap op die strand, visvang, kamp, jag en motorfietsry.

LESSE UIT VORIGE VERHOUDINGS:
Ek het geleer om nie hals oor kop in ’n verhouding in te gaan nie en hoe belangrik kommunikasie is.

BESTE EIENSKAPPE:
Ek het integriteit, is lojaal en liefdevol.

SLEGSTE EIENSKAPPE:
Ek kan lekker hardkoppig wees by tye.

IS DIÉ BOER ROMANTIES EN DIE IDEALE ROMANTIESE AFSPRAAK:
Definitief! ’n Piekniek met sonsondergang iewers op ’n hoë berg met ’n baie mooi uitsig.

HET BRAAM JOU HARTSNARE GEROER? SKRYF DAN VIR HOM ’N BRIEF!

Boer Soek ’n Vrou: Minki en seisoen 10 se boere

1 van 10